Registreer - Inteken
Vir die behoud
Ons het oor die laaste paar maande en jare 'n ongelooflike databasis opgebou wat al ons leerders en hul ouers help om skoolwerk maklik en vinnig digitaal in die hande te kry. Laerskool Impala se onderwysers het baie hard gewerk om die werk en inligting beskikbaar te maak vir die leerders van Laerskool Impala.
Om toegang tot hierdie databasis van skoolwerk en vraestelle te kan bekom moet ouers asseblief registreer. Slegs ouers van leerders wat ingeskryf is by Laerskool Impala sal toegelaat word.
Password moet tenminste een simbool bevat soos !@#$).
Password moet tenminste een hoofletter bevat.
Password moet tenminste een kleinletter bevat..
Password moet tenminste uit 9 karakters bevat
Password voorbeeld Fgb2167$9 (moet asseblief nie die voorbeeld gebruik nie)
Ons vra asseblief aan alle gebruikers om doodseker te maak dat u die regte wagwoord insleutel wanneer u inteken? Indien u dit nie doen nie, sal u geblok word omdat ons sagteware vermoed dat u by ons stelsel wil inbreek. Indien u nie na die derde probeerslag ingekom het nie - kies die opsie "Forgot your password" sodat die stelsel dit weer aan u kan stuur na die geregistreerde epos.